Directed by: Chris Broodryk & Albertus Breytenbach
Written By: Albertus Breytenbach
Director of Photography: James Sutherland

Description:
'n Afrikaanse film wat handel oor die individu se verhouding met plek, identiteit en die verlede en vra dringende vrae rondom die verhouding tussen globalisering en dié drie aspekte van ‘n mens se lewe.

Plot outline:
In die somer van 1913-14 word drie jong meisies van Pietermaritzburg wees gelaat deur die afsterwe van hul Skotse spoorwegingenieur pa. Hulle het geen ander heenkome as om by hul oorlede ma se Afrikaner-familie op die hoëveld te gaan woon nie. Dit blyk egter ‘n moeilike aanpassing te wees wanneer hawe Brit en Boer saam in een kamp gejaag word met die Anglo-Boere Oorlog steeds vars in die geheue.

Meer as negentig jaar later, met twee wêreldoorloë, kommunisme, die Koue Oorlog en Apartheid agter die rug, keer een van hul nasate, André, terug uit Brittanje vir sy oumagrootjie se eeuviering. Die Suid-Afrika wat hy aantref is oorweldigend in kompleksiteit en André worstel met daardie uiters Suid-Afrikaanse kwessie: moet hy bly of moet hy ry.

In the summer of 1913-14 three young girls from Pietermaritzburg are left orphaned after the untimely death of their Scottish railroad enigineer father. They have no other choice but to go and live with their deceased mother’s Afrikaner family on the highveld. However, it proves to be a difficult adjustment when Boers and Brits are thrown together in one house so soon after the Anglo-Boer War.

More than ninety years later, after two world wars, Communism, the Cold War and Apartheid, one of their descendants, André, returns to South Africa from Britain for his great-grandmother’s centeniary birthday celebration. . The South Africa he encounters is one overwhelming in complexity and André struggles with that most South African of issues: should he go or stay.

facebook.com/bloekomgesang

Loading more stuff…

Hmm…it looks like things are taking a while to load. Try again?

Loading videos…