00:00
262
Anna - Magriet en Owen is getroud op die 2de April 2011, dit het gesous net toe ons wou begin het met die Fotosessie, maar dit was van korte duur want toe dit ophou beleef ons die mooiste sons ondergang wat my net weer laat besef hoe groot Jesus is.
Dankie vir die vertroue in ons en mag julle werklike seën beleef in julle huwelik.
Jaco