Bennie en Marguerite se huwelik het plaagevind op 'n heerlike warm 9 April 2011, die venue naby Johannesburg met die naam so uit Natal, Zulu Nyala Country Manor, was ongelooflik mooi en ek kan nie al die detail van die pragtige paartjie se dag insluit in so 'n kort hoogtepunte film nie.
Baie dankie vir die vertroue wat julle in ons gestel het en ons hoop julle lewe saam is met Jesus liefde gevul. Aangesien julle nog nooit van ons werk gesien het nie hoop ek julle geniet die apteidwekkertjie en sien dan baie uit na die finale produksie.
Groete
Jaco en Anelia