00:00
168
Uit die blou van onse hemel,
Vit die diepte van ons see.
Oor ons ewige gebergtes waar
Die kranse antwoord gee,
Deur ons ver-verlate vlaktes
Met die kreun van ossewa
Ruis die stem van ons geliefde,
Van ons land Suid-Afrika
Ons sal antwoord op jou roepstem,
Ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe
Ons vir jou, Suid-Afrika.