In Desember 2011 het 'n paar leraars van Moreletapark Gemeente saam met Stephan Joubert Israel gaan verken en in die voetspore van Jesus gaan loop.
Hierdie kort videos is 'n greep uit daardie toer en 'n stukkie 'bite size' inligting oor Jesus se lering, Paulus se reise asook die geskiedenis agter van die stories.

Moreletapark Gemeente: moreleta.org
Moreletapark Media: moreletaparkmedia.com
Vir DVD bestellings kontak:
Limietloos
Tel: (012) 997 8111
E-pos : limietloos@moreleta.co.za
Shekinah Boekwinkel
Tel: (012) 997 8041/8141
E-pos: woodlandsbw@moreleta.co.za

Musiek:
Ludwig van Beethoven - "Symphony no. 7 in A Major op. 92"
Chris Zabriskie - "Prelude No.22"

Loading more stuff…

Hmm…it looks like things are taking a while to load. Try again?

Loading videos…