"Skadu's van my hart" is een van daardie CD's wat meer as net 'n CD is; dis 'n CD wat kom met 'n bietjie lag en 'n bietjie huil, 'n bietjie dans en heelwat dink - dit alles in Afrikaans. Hierdie CD wat bestaan uit 13 liedjies, waarvan 12 hiervan oorspronklike werke is, het baie diepte en betekenis en die liedjies is geskryf met eerlikheid wat nie anders kan as om die hart aan te gryp en 'n boodskap na te laat nie. Kyk hier hoe André van Wyngaardt 5 van hierdie liedjies "live" gesing het - natuurlik net die snippets van die optredes om te dien as lusmaker daarvan. Skaf hierdie spesiale CD aan deur Pieter te kontak by nommer 083 712 9081 of deur vir Pieter 'n epos te stuur aan phh7807@gmail.com. André kan ook deur Pieter bespreek word vir optredes.

Loading more stuff…

Hmm…it looks like things are taking a while to load. Try again?

Loading videos…