1. 'n Bejaarde man van Struisbaai is vanoggend omstreeks 8:00 ernstig beseer toe die motor waarin hy en sy vrou op reis was teen 'n ander motor gebots het. Die man is intussen in die Medi-Clinic hospitaal op Hermanus opgeneem. Daar was digte mis in die omgewing toe die ongeluk gebeur het. Die presiese oorsaak is nog onbekend

    # vimeo.com/41833558 Uploaded 74 Plays 0 Comments
  2. Die afrigtter van Kleinmond rugby, Eddie Appollus, en die span se kaptein praat oor Saterdaag se taai stryd teen Hawston

    # vimeo.com/41838394 Uploaded 109 Plays 0 Comments
  3. Die Fynbos Seniorsentrum het Saterdag hul jaarlikse karnaval op die dorp gehou. Met boeremusiek in die agtergrond is daar heerlik gesmul aan braaivleis, pannekoek, roosterkoek en poeding

    # vimeo.com/41898344 Uploaded 91 Plays 0 Comments

Kleinmond.TV

gerard grobler

Browse This Channel

Shout Box

Heads up: the shoutbox will be retiring soon. It’s tired of working, and can’t wait to relax. You can still send a message to the channel owner, though!

Channels are a simple, beautiful way to showcase and watch videos. Browse more Channels.