1. Die Word4Word span het by die Morester Kinderhuis in Rustenburg leesskanderings en opleiding gaan doen. Die video vertel die storie.

    word4wordrt.co.za

    ekerk.org

    # vimeo.com/61511647 Uploaded 380 Plays 0 Comments
  2. Kyk na die noodprogramme wat ekerk in Rustenburg ondersteun, en gaan na ekerk.org as jy ook wil deel wees.

    # vimeo.com/43094605 Uploaded 31 Plays 0 Comments
  3. Leer meer oor die kospakkie program wat ekerk ondersteun in Kempton Park. Gaan na ekerk.org om betrokke te raak.

    # vimeo.com/43094604 Uploaded 15 Plays 0 Comments
  4. Tydens Februarie 2012 het ekerk gaan inloer by die Mosaic projek in Potchefstroom, waar Meyer en Louise Conradie vir honderde mense op volhoubare maniere 'n tuiste bied.

    # vimeo.com/39051455 Uploaded 152 Plays 0 Comments

Noodprojekte

Ekerk Plus

Alle videos van ekerk noodprojekte.

Browse This Channel

Shout Box

Heads up: the shoutbox will be retiring soon. It’s tired of working, and can’t wait to relax. You can still send a message to the channel owner, though!

Channels are a simple, beautiful way to showcase and watch videos. Browse more Channels.